Apr

29

2024

Weermagstories

kenn 29 Apr 2024 12:29 LEARNING » e-book

Weermagstories
Free Download Roelf Schoeman, "Weermagstories"
Afrikaans | 2014 | ASIN: B00LGV48EQ, B08NV5W2PJ | EPUB | pages: 209 | 1.4 mb
Ten spyte van die baie aandag wat dit op veral sosiale media kry, duur die letsels van die Grensoorlog voort. Baie wit Suid-Afrikaanse mans word steeds geaffekteer. As jy hulle vra om te vertel wat met hulle in dié oorlog gebeur het, bly hulle ontwykend.

In Roelf Schoeman se boek vertel hy die ware verhale van veterane. Hulle deel hul soms hoogs onstellende ervarings en die nagevolge daarvan openhartig. Sedert die stigting van die 61 gemaganiseerde bataljon groep in 1979 is'n poging aangewend om sulke mense te help en die skryf van hul stories is deel hiervan.
In Weermagstories ondersoek Schoeman die psigologiese impak van oorlogstrauma, en gee hy riglyne aan oudstryders sowel as hul gesinne oor hoe om finaal vrede te maak met die oorlog. Hy wys op die belangrikheid van veilige, ondersteunende geloofsgemeenskappe en bied verdere hulpbronne vir diegene wat beter toegerus wil wees.
'n Noodsaaklike en tydige boek.


Buy Premium From My Links To Get Resumable Support and Max Speed


FileFox
qr6w5.rar
Rapidgator
qr6w5.rar.html
Uploadgig
qr6w5.rar

Links are Interchangeable - Single Extraction

High Speed Download

Add Comment

  • People and smileys emojis
    Animals and nature emojis
    Food and drinks emojis
    Activities emojis
    Travelling and places emojis
    Objects emojis
    Symbols emojis
    Flags emojis